Online Memorials

Tammy

2014

Jy woon nie meer in jou eie vel nie, jy woon in my, ek hoor jou meow in die gange van my hart ek herken jou gesiggie by my venster van nooit - vergeet. Jy het jou ingegraveer in my siel en die letters is diep vir ewig oneiendeloos my Reine kind Tammy