Ghizmo
2007 - 2018
Ons liefste Ghizmo, van dag een af het jy in almal se harte geklim en ons harte warm gemaak met al jou liefde. Ons gaan na jou verlang en ons harte is seer, maar ons almal weet ook dat jy dit geniet om weer saam met jou mamma te kan wees. Weet net ons sal jou vir altyd lief hê